DA en ANC trek tou oor kabinetposisies

Lees ook :

DA en ANC trek tou oor kabinetposisies
DA en ANC trek tou oor kabinetposisies fotokrediet: Canva

Lees ook: GNU and agriculture: Cautious, not blind optimism, together with urgent action, needed

‘n Brief van die DA se federale hoof, Helen Zille, het Sondag uitgelek waarin sy gesê het die DA wil 12 ministeriële posisies in die kabinet beklee op grond van die persentasie stemme wat in die afgelope verkiesing behaal is.

Die DA wil ook onder andere inspraak hê in die aanstelling van direkteurs-generaal en John Steenhuisen as adjunkpresident sien.

Die ANC het gesê president Cyril Ramaphosa het die laaste sê in wie aangestel word in die kabinet. Hulle beskou die DA se eise as “verregaande” en sê die RNE kan nie deur ‘n enkele party “gyselaar gehou word nie.”

Bronne: IOL, EWN, Facebook

Lees ook: GNU and agriculture: Cautious, not blind optimism, together with urgent action, needed

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief