Powerball uitslae vir 25 Junie 2024
Boerpotte: R30 miljoen (PowerBall) R7 miljoen (PowerBall Plus) Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 03, 32, 40, 42, 49 PowerBall: 05 PowerBall Plus: 12, 15, 20, 21,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,578 op Tuesday 25 June 2024.
Boerpotte: R30 miljoen (PowerBall) R7 miljoen (PowerBall Plus) Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 03, 32, 40, 42, 49 PowerBall: 05 PowerBall Plus: 12, 15, 20, 21,…
AUCKLAND, NIEU-SEELAND. – Volgens 1 News is ‘n 25-jarige Britse burger in Auckland in hegtenis geneem nadat hy hom na bewering as ‘n polisiebeampte…
Volgens ‘n onlangse artikel van Medical News Today het navorsers ‘n seldsame genetiese mutasie ontdek wat moontlik die aanvang van alzheimersiekte kan vertraag. Hierdie…
Gena Rowlands se struikelblokke met Alzheimer se siekte Volgens The Independent het Nick Cassavetes, die seun van die aktrise Gena Rowlands, onlangs onthul sy…
NOORDWES. – Daniel Maduma (92) het Maandag weens sy gesondheid in ‘n hospitaal gesterf. Sy medebeskuldigde, Jeremia Mmatli (75), het op 20 Junie gesterf.…
KWAZULU-NATAL. – Priscilla Barnard (49) het op aanklagte van onder meer bedrog en diefstal van ‘n motorvoertuig in die Verulam-landdroshof verskyn. Sy bly in…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Pasgebore babameisie se liggaam is vanoggend in ‘n swart vullissak in Tea Estate, ongeveer 7 km van Verulam-sakesentrum, op ‘n grondpad…
Elektriese voertuie is deesdae op amal se lippe, aangesien hulle bydra tot ‘n skoner omgewing en minder koolstofuitlating. Veiligheid vir passasiers Een van die…
OOS-KAAP. – ‘n Polisiekonstabel (34) van Bell-polisie en twee vroue, Siviwe Ncanywa (23), asook Siyabonga Malimani (35), het tussen Sondagaand en Maandagoggend aan skietwonde…
Elektriese voertuie (EV’s) word vinnig ‘n gewilde alternatief vir tradisionele petrol- en dieselmotors, en Suid-Afrika bly nie agter nie. Die regering en private sektor…