Lees ook: DA en ANC stoei steeds oor Gauteng-kabinet
GAUTENG. – Premier Panyaza Lesufi het gister die Gautengse kabinet aangekondig wat saamgestel word deur die ANC, PA, IVP en Rise Mzansi.
Dit volg na die DA en ANC nie ‘n ooreenkoms kon bereik oor die aantal posisies nie. Die DA is nou die amptelike opposisie in Gauteng.
Die ANC het sewe posisies, die IVP het een, Rise Mzansi het een en die PA het een.
Bronne: BusinessTech, All Africa, ECR