DA se adjunkspeaker vir Gauteng gaan bedank

Lees ook :

DA adjunkspeaker gaan bedank
DA adjunkspeaker gaan bedank fotokrediet: Linkedin

Lees ook: DA is opposisie in Gauteng na Lesufi kabinet aankondig

GAUTENG. – Die DA se leier in Gauteng, Solly Msimanga, het bevestig die DA se adjunkspeaker in Gauteng, Refileo Ntsekhe, gaan bedank.

Ntsekhe is verlede maand as die adjunkspeaker aangestel, maar sal nou haar bedanking indien.

Mismanga het aan The Citizen gesê die party sal Ntsekhe se bedanking aankondig. Hy het gesê sy sou nie die nodige ondersteuning gehad het sonder ander partylede in sleutelposisies nie. Dit volg na die DA die opposisie in Gauteng geword het eerder as om deel van die kabinet uit te maak.

Bronne: EWN, The Citizen

Lees ook: DA is opposisie in Gauteng na Lesufi kabinet aankondig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief