Debat oor plan om Olimpiese ringe op Eiffeltoring te los

Lees ook :

Debat oor plan om Olimpiese ringe op Eiffeltoring te los
Debat oor plan om Olimpiese ringe op Eiffeltoring te los fotokrediet: Canva

Lees ook: Pakistan se gevalle van a-pokke styg

PARYS, FRANKRYK. – Die burgemeester van Parys, Anne Hidalgo, het ‘n debat begin deur te sê sy wil die Olimpiese ringe op die Eiffeltoring los wanneer die Spele verby is.

Sy het gesê dit is haar besluit en sy het ‘n ooreenkoms met die Internasionale Olimpiese Komitee, dus gaan die ringe op die toring bly. Sommige Parysenaars stem met haar besluit saam, maar ander het gesê dit is ‘n slegte idee, dit gaan die toring ontsier.

Die vyf Olimpiese ringe sou na verwagting op 8 September ná die Paralimpiese Spele se sluitingseremonie van die toring afgehaal word.

Bronne: BBC, The Telegraph, The Irish Times

Lees ook: Pakistan se gevalle van a-pokke styg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief