Deel: Sharna Bason ‘Meisie’ (5) is vermis

Lees ook :

Fotokrediet SAPD

Sharna Bason “Meisie” (5) is laas op 4 November om ongeveer 18:00 gesien toe sy saam met ander kinders na ‘n winkel in Alheit, Kakamas, Noord-Kaap-omgewing gegaan het.

Sy is klein van bou, met bruin oë en en swart hare.

Enigiemand met inligting oor waar die kleuter haarself bevind, kan kapt. Myburgh by 060 984 3529 of 054 431 6800 kontak.

Kapt. Myburgh het bevestig dat sy nog nie gevind is nie.

‘n Beter foto sal geplaas word wanneer dit ontvang word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief