Delta-lugredery dagvaar CrowdStrike vir $500 m. na internetonderbreking in Julie

Lees ook :

Delta lugredery dagvaar CrowdStrike vir $500 miljoen na internetonderbreking in Julie
Delta lugredery dagvaar CrowdStrike vir $500 miljoen na internetonderbreking in Julie fotokrediet: Canva

Lees ook: CrowdStrike-hoof vra om verskoning oor globale IT-onderbreking

Die Delta-lugredery dagvaar CrowdStrike vir $500 m. se skade na die maatskappy 7 000 vlugte moes kanselleer tydens die CrowdStrike-internetonderbreking in Julie.

‘n Foutiewe sagteware-opdatering deur CrowdStrike het veroorsaak dat banke, lugrederye, hospitale, supermarkte, nuusmaatskappye en vele ander sonder ‘n internetverbinding gesit het.

Delta het gesê dit het ‘n verlies van $380 m. gely en moes $170 m. aan passasiers terugbetaal toe die vlugte gekanselleer moes word.

Bronne: The Independent, NBC News, CNN

Lees ook: CrowdStrike-hoof vra om verskoning oor globale IT-onderbreking

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief