BRAKPAN, GAUTENG. – Dewald Pretorius (14) is Sondag 10 Maart 2024 vir die laaste keer gesien toe hy op sy fiets by die huis op Brakpan weg is.
Hy het ’n groen top, swart hemp en pienk broek aangehad.
Enigiemand met inligting wat kan help om hom op te spoor, kan die Brakpan FSC-eenheid by 082 319 9808 skakel.
Bronne: Missing Children South Africa, Facebook





