DHS-netbaldogters bederf deur McDonald’s

Lees ook :

Die Hoërskool Diamantveld se netbaldogters het Donderdagoggend die voorreg gehad om die eerste klante te wees by die North Cape Mall se McDonald’s in Kimberley.

McDonald’s, wat ‘n trotse borg is van Diamantveld se netbal, spog met ‘n nuwe voorkoms

“Baie dankie McDonald’s vir die heerlike bederf. Baie geluk met die opening van julle nuwe winkel, alle voorspoed en sukses. Dit is vir ons ‘n voorreg om met julle geassosieer te word,” skryf Diamantveld op hulle Facebook-blad.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief