Dit is nie jy nie – Instagram ondervind van gister af probleme

Lees ook :

Fotokrediet Instagram Comms Twitter

Instagram het bevestig hulle ondervind probleme na klagtes van gebruikers ontvang is dat diens onderbreek of opgeskort is.

Daar was ‘n toename in onderbrekings op Downdetector aangemeld. Gebruikers het hul klagtes op Twitter gelug. Gister teen ongeveer 16:00 SA tyd was daar reeds 7 000 klagtes. Gebruikers het onder meer gekla dat hulle geen reëls oortree het nie, maar bevrees is dat hulle Instagram-gebruik opgeskort is.

Instagram het die probleem bevestig en gesê hulle werk daaraan en gebruikers om verskoning vir die ongerief gevra.

Laat weet ons of jy deur die probleem geraak is en of dit intussen reggestel is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief