Dodetal in Gaza nou 31 184

Lees ook :

Dodetal in Gaza nou 31 184
Dodetal in Gaza nou 31 184 fotokrediet: Canva

Lees ook: Israeliese eerste minister sê minstens 13 000 ‘terroriste’ is dood

GAZA. – Die gesondheidsministerie in Gaza het bekendgemaak die dodetal staan nou op 31 184. Sowat 72 mense is in die laaste 24 uur oorlede. 72 889 mense is gewond sedert 7 Oktober toe Hamas Israel aangeval het.

Katar, wat die middelman is in skietstilstandsamesprekings tussen Hamas en Israel, het gesê hulle is nog nie naby aan ’n ooreenkoms nie. Hulle het gesê hulle is steeds hoopvol om ’n ooreenkoms tydens Ramadan te bereik.

Israel is van plan om Rafah binnekort in te val na Hamas geweier het om die gyselaars te laat gaan.

Bronne: The Star, The Guardian, The Times of Israel

Lees ook: Israeliese eerste minister sê minstens 13 000 ‘terroriste’ is dood

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief