Brekende Nuus
Afrikaans

Dodetal in Marokko styg ná flitsvloede

MAROKKO. – Die dodetal in Marokko het tot 37 in Safi gestyg ná flitsvloede die gebied getref het.

Lees ook: Verskeie mense dood in Marokko-flitsvloede

Reddingswerk is steeds aan die gang en die dodetal kan moontlik nog styg.

Verskeie mense is beseer en sowat 70 huise en besighede is oorstroom.

Bronne: BBC, The Independent, Gulf News

Lees ook: Verskeie mense dood in Marokko-flitsvloede