Verskeie mense dood in Marokko-flitsvloede

Lees ook :

Verskeie mense dood in Marokko-flitsvloede fotokrediet: X

MAROKKO. – 21 mense het omgekom in flitsvloede in Safi, Marokko. Altesaam 32 mense is beseer en minstens 70 huise en besighede is oorstroom.

Lees ook: Indonesië dodetal styg oor 900

Dit volg ná ‘n uur van swaar reën op Sondag. Nog reën is dié week vir Marokko voorspel.

Die reën en sneeu volg ná sewe jaar van ‘n droogte wat verskeie reservoirs in die land laat opdroog het.

Bronne: DW – South Africa, Gulf News, The National

Lees ook: Indonesië dodetal styg oor 900

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief