Dodetal styg in Thailand-Kambodja-gevegte

Lees ook :

Dodetal styg in Thailand-Kambodja gevegte fotokrediet: Canva

INTERNASIONAAL. – Die dodetal styg nadat gevegte gister tussen Thailand en Kambodja uitgebreek het en langs die grens tussen die twee lande versprei het.

Lees ook: Burgers vlug ná vegtery tussen Thailand en Kambodja

Volgens die regering van Kambodja is minstens 7 burgers dood en 20 beseer. Die Thaise regering in Bangkok het beweer drie van hulle soldate is gedood.

Beide lande het mekaar daarvan beskuldig dat die skietstilstand waartoe hulle in Julie ingestem het, oortree is.

Duisende burgers in albei lande het ontruim nadat die gvegte begin het.

Bronne: BBC, The Straits Times, The Star

Lees ook: Burgers vlug ná vegtery tussen Thailand en Kambodja

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief