Donald Trump glo weer teiken van sluipmoordpoging – FBI

Lees ook :

Donald Trump glo weer teiken van sluipmoordpoging – FBI
Donald Trump glo weer teiken van sluipmoordpoging – FBI fotokrediet: Facebook

Lees ook: KYK: Sluipmoordpoging op Donald Trump, koeël deur oor

FLORIDA, VSA. – Donald Trump was vermoedelik weer die teiken van ’n sluipmoordpoging by sy gholfbaan in Florida.

’n Man het glo skote met ’n AK-tipe vuurwapen geskiet terwyl Trump besig was om gholf te speel. Die federale speurdiens (FBI) het op die man geskiet en hy het die wapen laat val en gevlug.

Hy is later in hegtenis geneem.

Bronne: Wales Online, CNN, CBC News

Lees ook: Kamala Harris en Donald Trump pak mekaar in vurige presidensiële debat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief