Nuusflits Uitgawe 1,661 — Monday 16 September 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,661 op Monday 16 September 2024.
Veiligheidswag in hof ná aanval op leerder by hoërskool in KwaBhaca
OOS-KAAP. – ’n Veiligheidswag (42) het vandag in die hof verskyn nadat hy na bewering verlede Woensdag ’n meisieleerder (20) by ’n hoërskool in…
KYK: Sangeres tree ondanks gesondheidskrisis by Velliefees op
Mirandi, die geliefde sangeres van die Vaaldriehoek, het die naweek by die Velliefees op Heidelberg opgetree, ondanks ‘n ernstige gesondheidskrisis. Mirandi, wat bekend is…
Kolonel geskors hangende ondersoek na minderjarige se ‘verkragting’
NOORD-KAAP. – ‘n Luitenant-kolonel van die Kimberley-blitspatrollie is hangende die uitslag van ‘n ondersoek geskors sedert ‘n beskuldiging van verkragting teen hom op 26…
Adjunkpresident Paul Mashatile ‘geniet goeie gesondheid’
Lees ook: Adjunkpresident Paul Mashatile duiselig weens hitte Adjunkpresident Paul Mashatile “geniet goeie gesondheid” na hy Saterdag ineengestort het tydens die N’waMitwa Dag-vierings by…
Veteraanakteur Sello Motloung oorlede na hy inmekaarstort by woning
Lees ook: Tito van Jackson 5 oorlede JOHANNESBURG. – Die veteraanakteur, Sello Motloung, is in die ouderdom van 54 dood. Hy het gister by…
Verbruikers kan breed glimlag oor verwagte brandstofprys in Oktober
Lees ook: Goeie nuus voorspel vir Oktober se brandstofprys Brandstofverbruikers het rede om breed te glimlag oor nuwe data van die Sentrale Energiefonds wat…
Making dreams come true in agriculture
*PRESS RELEASE Despite what the movies tell us, pursuing a dream takes guts, dedication and spades of hard work. Sometimes there are stumbling blocks…
Tito van Jackson 5 oorlede
Lees ook: Tiener (18) in hegtenis na bejaarde vrou (91) verwurg is Tito Jackson, die broer van Michael Jackson en lid van die Jackson…
Waarskuwing vir donderstorms uitgereik
Lees ook: Tiener (18) in hegtenis na bejaarde vrou (91) verwurg is Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing vir erge donderstorms vir vandag uitgereik.…