Lees ook: Wêreldleiers wens Trump geluk met finale verkiesingsuitslag nog onbekend
Donald Trump het die Amerikaanse verkiesing gewen.
Hy is die nuwe president na hy meer as 270 kieskollege-stemme op hom verenig het en in vier van die sewe swaaistate gewen het. Trump het in sy toespraak aan sy ondersteuners gesê: “Ons gaan ons land help om gesond te raak. Ons gaan die grense regmaak en alles omtrent ons land regmaak en ons het vanaand om ‘n rede geskiedenis gemaak”.
Harris, die ander presidentskandidaat, het nog nie kommentaar gelewer nie.
Bronne: Sky News, USA Today, Deadline
Lees ook: Wêreldleiers wens Trump geluk met finale verkiesingsuitslag nog onbekend





