Sjoe, ons trek al by Donderdag vandag.. Moet sê dit is ’n maklike week sover en geniet die oefening nou baie.
Moet nie jou Maandag oefen skip nie. Dit help jou om reg deur die week vol energie te wees en by jou oefen sessie te hou elke dag.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.