Brekende Nuus
Afrikaans

Donderstorms vir KZN voorspel

Donderstorms voorspel vir KZN

fotokrediet: Skermgreep
Donderstorms voorspel vir KZN fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Donderstorms vir vandag voorspel

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir KwaZulu-Natal uitgereik.

Die res van die land sal na verwagting warm temperature ervaar.

Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Donderstorms vir vandag voorspel