Donderstorms vir vandag voorspel

Lees ook :

Donderstorms voorspel vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en oorstromings vir KZN, die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik.

Lees ook: VSA skors SA-ambassadeur oor kommentaar op Trump

Reën is ook vir die grootste deel van die land vir die res van die week voorspel.

Twee mense is in KZN dood in die oorstromings. Motoriste word daaraan herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Mense word herinner om lopende water en laagliggende brûe te vermy.

Bronne: SAWD

Lees ook: VSA skors SA-ambassadeur oor kommentaar op Trump

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief