Nuusflits Uitgawe 1,843 — Monday 17 March 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,843 op Monday 17 March 2025.
Boer gewond en huis afgebrand
GAUTENG. – Adriaan Vos is Saterdagoggend vroeg op ‘n kleinhoewe in Elandsfontein, buite Glenharvie, Westonaria, aangeval en in die been geskiet. Sy houthuis is…
P Diddy pleit onskuldig op nuwe aanklagtes
VSA. – Sean “P Diddy” Combs het onskuldig gepleit op nuwe aanklagtes dat hy glo werkers gedwing het om lang ure te werk en…
Bejaarde man probeer glo vrou vermoor, neem eie lewe
LIMPOPO. – ‘n Bejaarde man (75) was Vrydagaand omstreeks 23:00 in ‘n gewelddadige huishoudelike insident betrokke, waartydens hy glo sy huis aan die brand…
Ebrahim Rasool sê hy en familie sal Sondag terug wees in SA
KAAPSTAD. – Ebrahim Rasool, die Suid-Afrikaanse ambassadeur wat uit die VSA geskors is, het in ‘n boodskap aan familie en vriende gesê hy en…
Man vir ouma se moord en lykskending gevonnis
KWAZULU-NATAL. – Ayanda Fulela (29) is vir die moord in Desember 2024 op sy ouma (72) en lykskending tot lewenslange tronkstraf en addisioneel 10…
Powerball-boerpot vir 18 Maart staan op R58 miljoen
Die Powerball-boerpot vir Dinsdag (18 Maart) staan tans op R58 miljoen. Dit volg na niemand in die vorige Powerball-trekkings gewen het nie. Lees ook:…
53 mense dood in VSA-aanval op Jemen, beweer Hoethi’s
JEMEN. – Volgens Hoethi’s het die VSA nuwe aanvalle teen die groep in Jemen geloods en die dood van sowat 53 mense, insluitend vyf…
‘Drie gewapende rowers’ gesoek
LIMPOPO. – Die polisie vra die publiek om vir drie beweerde gewapende rowers op die uitkyk te wees wat glo Saterdag omstreeks 01:30 ‘n…
59 sterf na brand by ‘nagklub’ in Noord-Macedonië
NOORD-MACEDONIë. – Sowat 59 mense is Sondagaand oorlede na ‘n brand by ‘n klub in Noord-Macedonië. Lees ook: Tornado’s, brande en stofstorms veroorsaak dood…