Donderstormwaarskuwing uitgereik vir vandag

Lees ook :

Donderstormwaarskuwing uitgereik vir vandag fotokrediet: Canva

Lees ook: Vyf mans in KZN doodgekap

Die Saws het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir die Oos-Kaap uitgereik.

Die waarskuwing is geldig vir Stutterheim, Dutywa, Queenstown, Tarkastad, Maclear, Mount Ayliff, Lusikisiki, Matatiele, Ntabankulu en Ncobo.

Oorstromings en skade aan voertuie sal moontlik voorkom. Die publiek word herinner om weg te bly van lopende water tydens die storms en om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: Saws

Lees ook: Vyf mans in KZN doodgekap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief