Vyf mans in KZN doodgekap

Lees ook :

Vyf mans in KZN doodgekap fotokrediet: Facebook

Lees ook: Neil Gaiman ontken bewerings van seksuele aanranding

INANDA, KZN. – Die liggame van vyf mans is vanoggend in Inanda, KZN, aangetref.

Reaksie-eenheid SA (Rusa) is geskakel na drie liggame naby die hoërskool, Inanda Newton Comprehensive, gevind is.

Die drie mansliggame het verskeie kop- en lyfwonde gehad. Die liggame van nog twee mans, ook doodgekap, is in die veld naby die skool gevind.

 Al vyf slagoffers is op die toneel dood verklaar.

Bronne: Facebook

Lees ook: Neil Gaiman ontken bewerings van seksuele aanranding

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief