Lees ook: Beurtkrag weer ingestel
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het drie weerwaarskuwings vir donderstorms en erge reën vir verskeie dele van die land uitgereik.
’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge donderstorms is vir die Noord-Wes en Vrystaat en ’n geel vlak 2-waarskuwing vir dele van die Noord-Wes, Noord-Kaap en Vrystaat uitgereik.
Daar is ook reën vir Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel.
Bronne: IOL, The Africa, News24
Lees ook: Beurtkrag weer ingestel





