Brekende Nuus
Afrikaans

Dosyne flaminke dood toe vliegtuig hulle tref

Minstens 39 flaminke dood na vliegtuig hulle tref 
fotokrediet: Skermgreep
Minstens 39 flaminke dood na vliegtuig hulle tref fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Betaal moontlik minder vir petrol in Junie

MUMBAI. – Minstens 39 flaminke is dood na ‘n passasiersvliegtuig met meer as 300 passasiers aan boord hulle getref het.

Die vliegtuig het veilig na die voorval geland.

Owerhede het gesê dit is nog nie bekend of die voëls van hulle normale roete afgewyk het toe hulle in die vliegtuig se pad beland het nie.

Die voorval het kritiek ontlok oor die bouery naby Mumbai se vleilande waarheen duisennde flaminke jaarliks vir ‘n paar maande migreer.

Bronne: BBC, India Today, Indian Express

Lees ook: Betaal moontlik minder vir petrol in Junie