Lotto uitslae vir 22 Mei 2024
Boerpotte: Lotto: R13 miljoen Lotto Plus 1: R3 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Uitslae: LOTTO: 19, 22, 29, 35, 40, 41 B: 01 LOTTOPLUS1: 05, 09,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,544 op Wednesday 22 May 2024.
Boerpotte: Lotto: R13 miljoen Lotto Plus 1: R3 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Uitslae: LOTTO: 19, 22, 29, 35, 40, 41 B: 01 LOTTOPLUS1: 05, 09,…
VICTORIA-WES, NOORD-KAAP. – Drie verdagtes is in hegtenis nadat skaapkarkasse Vrydag in hulle besit gevind is toe hulle ’n saamrygeleentheid na Victoria-Wes gekry het.…
DURBAN, KZN. – Twee leeuwelpies is Sondag uit ’n tuin in Westville gered. ‘n Huishoudelike werker het aanvanklik gedink dit is honde. Sy het…
pic.twitter.com/r83PsmrbUg — Yusuf Abramjee (@Abramjee) May 22, 2024 GAUTENG. – ‘n Motorfietsbestuurder het gisteraand in die Brakpan-area in ‘n tou wat oor ‘n pad…
Die Amerikaanse sangeres, Taylor Swift (34), se nuutste album, The Tortured Poets Department, is vier dae na vrystelling reeds een biljoen keer op Spotify…
GAUTENG. – ‘n Onwettige Zimbabwiër (19), ‘n gr. 11-leerder, is borg in die Pretoria-landdroshof geweier. Hy het glo gedurende die nag van 13 April…
Ozempic, ‘n medikasie wat oorspronklik vir die behandeling van tipe 2-diabetes ontwikkel is, begin toenemende aandag gekry as ‘n middel vir gewigsverlies. Soos met…
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie gaan voort om hulle rioolpompstasie-infrastruktuur te verbeter. Robuuste meganiese filtrasieskerms is onlangs…
KWAZULU-NATAL. – John Matambu Dercksen is steeds vermis. ‘n Saak van bedrog teen Ferdie Visser is teruggetrek, alhoewel hy steeds vir ‘n parooloortreding in…
Lees ook: Dosyne flaminke dood toe vliegtuig hulle tref HUMANSDORP, OOS-KAAP. – Die departement van landbou het bevestig daar is gevalle van bek-en-klouseer op…