Brekende Nuus
Afrikaans

Drie aanhangers dood en 70 beseer ná val in sokkerstadion

Drie aanhangers dood en 70 beseer ná val in stadion

fotokrediet: X
Drie aanhangers dood en 70 beseer ná val in stadion fotokrediet: X

ALGERIË. – Drie mense is Saterdag dood en 70 is beseer nadat hulle van die boonste staanplek van ’n stadion in Algerië geval het.

Lees ook: Iran sê dit gaan met Rusland ‘koördineer’

Drie aanhangers is dood en ander aanhangers is beseer ná ’n veiligheidsversperring ingegee het ná die sokkerspan MC Alger die ligatitel gewen het. Die aanhangers het vorentoe beweeg toe die versperring ingee en hulle van die staanplek afgeval het.

Die beseerde aanhangers is na drie verskillende hospitale vir behandeling geneem.

Bronne: BBC, ESPN, Metro

Lees ook: Iran sê dit gaan met Rusland ‘koördineer’