Daily lotto uitslae vir 23 Junie 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 04, 05, 12, 19, 27 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,941 op Monday 23 June 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 04, 05, 12, 19, 27 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KATAR. – Iran het aanvalle geloods op Amerikaanse weermagbasisse in Katar en Irak. Geen sterftes of beserings is aangemeld nie. Die Iranse staatsmedia het…
Michele Potgieter en Mari-Alena (23), ‘n ma en dogter, albei van Suid-Afrika en die Oekraïne, is tans in Tel Aviv, Israel, waar Mari-Alena behandeling…
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NDBV) het strafregtelike klagtes teen Daybreak Farms se direksie aanhangig gemaak, ná ‘n ramp waarin meer as een miljoen…
IRAN. – Iran het tydens ’n uitsending op die staatsmedia gewaarsku dit is van plan om so veel as 50 000 Amerikaanse soldate na Washington…
VSA. – Ses mense is dood en nog twee is beseer nadat ’n boot Saterdag in die Tahoe-meer tydens ’n erge somerstorm omgeslaan het.…
Die aftelling het begin!Net [47] dae oor tot die Flavour Festival – en jy wil dit nie misloop nie!Kry vandag nog jou kaartjies by…
ALGERIË. – Drie mense is Saterdag dood en 70 is beseer nadat hulle van die boonste staanplek van ’n stadion in Algerië geval het.…
IRAN. – Iran het Donald Trump, die Amerikaanse president, gewaarsku oor “swaar gevolge” ná die VSA se aanval op drie kernaanlegte. Lees ook: Donald…
LIMPOPO. – Malesela Albert Mangena (33), Velly Segwale (44) en Lesiba Solly Segwale (44) is Vrydag in die Polokwane-hooggeregshof lewenslank tronk toe gestuur ná…