Drie dood, een vermis na massiewe oorstromings in Nieu-Suid-Wallis

Lees ook :

Drie dood, een vermis na massiewe oorstromings in New South Wales fotokrediet: X

NIEU-SUID-WALLIS. – Drie mense is dood en nog een is vermis na massiewe oorstromings in Nieu-Suid-Wallis, met 50 000 mense wat gewaarsku is om te ontruim.

Lees ook: EFF beplan optog na VSA-konsulaat in Kaapstad

Die oorstromings is veroorsaak deur ’n rekord reënval, wat as ’n natuurramp verklaar is. Die liggaam van ’n man (63) is Woensdag naby ’n eiendom in Moto gekry en die liggaam van nog ’n man in Rosewood ná hy glo in die vloedwater vasgekeer is toe hy in die omgewing gery het.

Die liggaam van ’n vrou (60) is in Brooklana gevind na sy glo in die vloedwaters beland het.

Owerhede het gesê die persoon wat nog vermis is, het glo in die vloedwater ingeloop en het moontlik verdrink.

Bronne: BBC, ABC, SBS News

Lees ook: EFF beplan optog na VSA-konsulaat in Kaapstad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief