Drie dood nadat trein in Egipte ontspoor

Lees ook :

Drie dood nadat trein in Egipte ontspoor fotokrediet: X

EGIPTE. – Drie mense is Saterdag dood en 103 beseer nadat sewe treinwaens van trein No. 1935 tussen die Fouka- en Galal-stasies ontspoor het.

Lees ook: Sowat 20 mense in Indonesië ná betogings vermis

Die trein was op pad van Marsa Matrouh na Alexandria toe die waens ontspoor en twee omgeslaan het.

Egipte se minister van vervoer, Kamel El-Wazir, het gesê ’n komitee is gevorm om die oorsaak van die ongeluk te ondersoek. Hy het bygevoeg diegene verantwoordelik vir die ongeluk sal onmiddellik afgedank word.

Bronne: Africanews, BBC, Egypt independent

Lees ook: Sowat 20 mense in Indonesië ná betogings vermis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief