Sowat 20 mense in Indonesië ná betogings vermis

Lees ook :

Sowat 20 mense vermis in Indonesië ná betogings fotokrediet: X

INDONESIЁ. – Volgens die KontraS-groep in Indonesië is sowat 20 mense steeds vermis ná die onlangse betogings en onrus in verskeie stede in die land.

Lees ook: Minstens 1 000 mense in Soedan oorlede in grondstorting

Die betogings het begin nadat die regering voordele vir wetmakers, onder andere ‘n behuisingstoelaag, vermeerder het.  Dit het vererger toe ’n jong afleweringsbestuurder, wat nie by die betogings betrokke was nie, deur ‘n polisievoertuig omgery is.

Volgens die minister van ekonomie, Airlangga Hartarto, is agt mense reeds in die betogings oorlede.

Die polisiehoof van Jakarta, Asep Edi Suheri, het gesê 1 240 mense is te midde van die onrus in hegtenis geneem.

Bronne: DW – South Africa, Times of India, The Guardian

Lees ook: Minstens 1 000 mense in Soedan oorlede in grondstorting

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief