Drie gelukkige persone wen Lotto-boerpotte

Lees ook :

Een person het op Dinsdag, 23 September 2025, die R69 284 927 PowerballPlus-boerpot gewen. fotokrediet: Canva

Een persoon het Dinsdag 23 September 2025 die R69 284 927 PowerballPlus-boerpot gewen. Dié persoon het die kaartjie in Empangeni, KwaZulu-Natal gekoop.

Lees ook: Powerball uitslae vir 23 September 2025

Nog ‘n persoon het op 20 September 2025 die R8 544 310 LottoPlus2-boerpot gewen met ‘n kaartjie wat in Westville, KwaZulu-Natal gekoop is.

‘n Gelukkige wenner het op 20 September 2025 die R18 126 715 Lotto-boerpot gewen met ‘n kaartjie wat deur die Absa-banktoep gekoop is.

Spelers word aangemoedig om te kyk na hulle kaartjies om te sien of hulle die wenners is. Kaartjies is geldig vir 365 dae. Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 23 September 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief