Spookfontein – waar goeie wyn en plaaslewe mekaar vind:
Die pragtige wynstreek net buite Hermans, die Hemel-en-Aarde vallei is net een van die Overberg streek in die Wes-Kaap se prentjiemooi juwele. Dit is…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,036 op Friday 26 September 2025.
Die pragtige wynstreek net buite Hermans, die Hemel-en-Aarde vallei is net een van die Overberg streek in die Wes-Kaap se prentjiemooi juwele. Dit is…
Boerpotte: Powerball: R90 miljoen PowerballPlus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 03, 13, 19, 24, 40. Powerball: 12. PowerBall Plus: 07, 14, 40, 41, 45. Powerball: 07. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms met moontlike oorstromings vir môre vir die Noord-Kaap uitgereik. Lees ook: Drie gelukkige…
Koop vir jou lekker 800g T-bone steaks op die iBEEF-toep vir slegs R227.95/kg. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google Play. #tbone #tbonesteak #steaks…
Een persoon het Dinsdag 23 September 2025 die R69 284 927 PowerballPlus-boerpot gewen. Dié persoon het die kaartjie in Empangeni, KwaZulu-Natal gekoop. Lees ook: Powerball uitslae…
June Steenkamp, Reeva se ma, vier vandag haar 79ste verjaarsdag. Volgens die Reeva Rebecca Steenkamp Foundation is dit ‘n geleentheid wat gelyktydig vreugdevol en…
INTERNASIONAAL. – Die Delta-lugredery vervang enjinonderdele op meer as 300 Airbus-vliegtuie nadat passasiers en bemanning ondermeer breinbeserings opgedoen het weens lekkasies van giftige stowwe.…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui daarop dat die prys van 95-oktaan petrol moontlik met 8 sent per liter kan styg terwyl…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Pensioenaris is vanoggend (Vrydag) in ‘n semi-bewustelose toestand in haar woonstel in Phoenix aangetref, nadat sy glo bedwelm en beroof is.…
MPUMALANGA. – Rose Mnisi (39), ‘n hospitaalwerker wat voorheen met menslike weefsel (plasentas) in Lydenburg in haar besit betrap is, is deur die Mashishing-distrikhof…