Lees ook: Skoolskietery: oorledenes se name bekend
BRINDHAVEN, KZN. – Reaksie-eenheid SA (Rusa) het gister drie hondjies uit ’n bos in Brindhaven gered.
’n Inwoner het Rusa geskakel na hulle ‘n gehuil uit die bos gehoor het. Drie hondjies is in die bos gekry. Dit is onbekend of ’n eienaar die hondjies, of die teef, hulle daar gelos het.
Die honde is na die Rusa-hoofkantoor geneem.
Bronne: Facebook
Lees ook: Skoolskietery: oorledenes se name bekend

