PHILIPPI-OOS. – Drie mans is gisteraand in die Marikana- informele nedersetting in Philippi-Oos vermoor.
Lees ook: Meer as 60 dood toe tifoon ‘Tino’ die Filippyne teister
Die drie mans, 27, 30 en 28 jaar oud, is met skietwonde gevind. ‘n Voorlopige ondersoek het bevind die slagoffers is tereggestel.
Die motief vir die moord is onbekend. Speurders van die misdaadeenheid vir geweldsmisdade is besig om die moorde te ondersoek.
Bronne: SAPD
Lees ook: Meer as 60 dood toe tifoon ‘Tino’ die Filippyne teister





