Lotto uitslae vir 5 November 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 09, 23, 33, 51, 55, 58. Bonus: 19. Lotto Plus 1: 12, 19, 27, 34, 35, 47. Bonus: 26. Lotto Plus 2: 13, 15, 16, 34, 56, 57. Bonus: 50.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,076 op Wednesday 5 November 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 09, 23, 33, 51, 55, 58. Bonus: 19. Lotto Plus 1: 12, 19, 27, 34, 35, 47. Bonus: 26. Lotto Plus 2: 13, 15, 16, 34, 56, 57. Bonus: 50.…
Nazlee Fredericks is a formidable force in the realm of women’s empowerment as she continues to lead with purpose and inspire with determination. Fredericks…
Reserve staff from the Table Bay Nature Reserve discovered the 19 empty shells on Saturday morning, 1 November 2025. The tortoises were removed from…
Hou jou jaareindfunksie by die Horseshoe Motel. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of stuur ‘n…
BOSNIЁ. – ‘n Brand het gisteraand by ‘n tehuis vir bejaardes in Bosnië-Herzegovina uitgebreek waarin 11 mense dood is en 30 beseer is. Lees…
PHILIPPI-OOS. – Drie mans is gisteraand in die Marikana- informele nedersetting in Philippi-Oos vermoor. Lees ook: Meer as 60 dood toe tifoon ‘Tino’ die…
GASA. – Israel het bevestig dat die liggaam wat gister deur Hamas aan die Rooikruis oorhandig is, die liggaam van die Israelies-Amerikaanse soldaat Itay…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën oor die grootste deel van die land vir môre en Vrydag voorspel. Lees ook: Dick Cheney op 84 oorlede…
JOHANNESBURG. – Nog ‘n verdagte (64) is vanoggend in hegtenis geneem nadat hy hom aan die Valke se ondersoekspan vir kommersiële misdrywe oorhandig het.…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir Limpopo en Mpumalanga uitgereik. Daar bestaan ‘n moontlikheid van oorstromings. Lees…