KHAYALITSHA. – Drie mense is Vrydagaand in Khayalitsha doodgeskiet.
Lees ook: Vier mense in Dundee doodgeskiet
Die liggame van die drie slagoffers (almal in hulle twintigs) is in Mbesa-keerweg, Site B, met skietwonde aangetref.
Die motief vir die moorde is onbekend, maar volgens die polisie was dit moontlik ‘n huurmoord.
Bron: SAPD
Lees ook: Vier mense in Dundee doodgeskiet





