Drie nuwe gevalle van A-pokke in Gauteng aangemeld

Lees ook :

Drie nuwe gevalle van A-pokke in Gauteng aangemeld fotokrediet: Canva

Die departement van gesondheid het aangekondig drie nuwe gevalle van A-pokke is in Ekurhuleni, Gauteng, aangemeld.

Lees ook: Gevalle van hand-voet-en-mondsiekte styg steeds

Die gevalle is veroorsaak deur iemand wat onlangs in Uganda gereis het. Die eerste pasiënt is gediagnoseer met die A-pokke-variant wat tans in die Republiek die Kongo en Uganda voorkom.

Simptome sluit in koors, hoofpyn, spierpyn, rugpyn, lae energie en geswelde kliere.

Bronne: Departement van Gesondheid

Lees ook: Gevalle van hand-voet-en-mondsiekte styg steeds

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief