Lees ook: Lotto-boerpotte moet voor einde Januarie 2025 opgeëis word
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir vandag uitgereik.
Die waarskuwings is geldig vir Limpopo, Gauteng en Mpumalanga.
Mense word gevra om die weer in hulle omgewing dop te hou vir veranderinge.
Bronne: Saws
Lees ook: Lotto-boerpotte moet voor einde Januarie 2025 opgeëis word