Nuusflits Uitgawe 1,745 — Monday 9 December 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,745 op Monday 9 December 2024.
Verhoorafwagtendes gesoek nadat hulle glo deur dak ontsnap
NOORDWES. – ‘n Soektog is geloods nadat Mpho Vincent Madito (29), Thapelo Mogwele Molebatsi (25) en Johannes Mfaladi (28) Sondag uit die Swartruggens-polisiestasie se…
‘Wanatu’ neem jou ‘danatu’ in Afrikaans
GAUTENG. – Die eerste e-vervoerdiens in Afrikaans met opgeleide bestuurders is onlangs tussen Pretoria, Centurion en die omliggende lughawens tot stand gebring. “HUISTU, SKOOLTU,…
Hof wys dr. Dion Theys se appèl van die hand
Noord-Kaap. – Dr. Dion Theys, wat in op aanklagte van die oortreding van die wet op openbare finansiële bestuur van R13 m. skuldig bevind…
Passasiers ure in vliegtuie oor brandstofprobleme
GAUTENG. – Volgens sommige passasiers het hulle ure in vliegtuie gesit en wag nadat OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) aangekondig het hulle ondervind uitdagings…
Nuwe virus in Kongo laat WGO ondersoek instel
Lees ook: Inentingsveldtog teen a-pokke in Kongo vertraag ‘n Span kenners van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is na die Kongo gestuur na sowat 143 mense…
Ford Mustang GT delivering unmatched power and style
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. The newly released seventh-generation Ford Mustang GT has already turned heads in…
Drie provinsies oor hewige donderstorms gewaarsku
Lees ook: Lotto-boerpotte moet voor einde Januarie 2025 opgeëis word Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir vandag uitgereik.…
Deurbraak nadat 2-jarige tot die dood ‘aangerand’ is
VRYSTAAT. – Die polisie het ‘n vrou (21) gearresteer, nadat haar suster se 2-jarige gesterf het na hy glo Vrydag en Saterdag herhaaldelik aangerand…
The importance of driving schools
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Driving schools play a vital role in teaching individuals how to drive…