JOHANNESBURG. – Drie verdagtes wat na bewering ‘n Pulse Med-ambulans gebruik het om voertuigkapings uit te voer, is vasgetrek.
Johannesburg se metropolisie (JMPD) sê daar is op ‘n wenk van voertuigkapings in Parkview en omgewing gereageer.
Die polisie se taktiese reaksie-eenheid het die verdagtes, onder andere die bestuurder, by Ruimsig Country Estate in hegtenis geneem.
Bron: JMPD
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel





