Drie verdagtes in hegtenis vir skietery in Kaap

Lees ook :

Drie verdagtes in hegtenis vir skietery in Kaap
Drie verdagtes in hegtenis vir skietery in Kaap fotokrediet: Canva

Lees ook: Ses mense dood en twee beseer in skietery in Kaap

BISHOP LAVIS. – Drie verdagtes, 17, 24 en 29, is in hegtenis geneem vir die skietery van agt mense in Bishop Lavis Donderdagaand. Ses mense is in die skietery dood en twee is beseer.

’n Vuurwapen is ook tydens die verdagtes se inhegtenisneming gekonfiskeer. Die verdagtes sal Maandag in die hof verskyn op aanklagtes van moord, poging tot moord en besit van ongelisensieerde vuurwapens.

Bronne: SAPD

Lees ook: Ses mense dood en twee beseer in skietery in Kaap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief