Brekende Nuus
Afrikaans

Ses mense dood en twee beseer in skietery in Kaap

Ses mense dood en twee beseer na skietery

fotokrediet: Canva
Ses mense dood en twee beseer na skietery fotokrediet: Canva

Lees ook: Twee Lusikisiki-verdagtes wil aansoek doen om borg

BISHOP LAVIS, WES-KAAP. – Ses mense is gisteraand dood en twee beseer in ’n massaskietery in Bishop Lavis.

Vier mans en twee vrouens is dood na ’n gewapende verdagte die inwoners in die informele nedersetting in Kogelberg geskiet het. Twee mense is gewond en na ’n mediese fasiliteit geneem vir behandeling.

Die anti-bende-eenheid ondersoek ’n saak van moord en poging tot moord. Nog niemand is vir die voorval in hegtenis geneem nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Twee Lusikisiki-verdagtes wil aansoek doen om borg