Driekamp vir mans uitgestel oor kommer oor Seine se water

Lees ook :

Mans driekamp uitgestel oor kommer oor Seine water
Mans driekamp uitgestel oor kommer oor Seine water fotokrediet: Canva

Lees ook: Adam Peaty toets positief vir Covid na hy silwer by Spele wen

PARYS, FRANKRYK. – Die driekamp vir mans by die Olimpiese Spele wat vandag sou plaasvind, is uitgestel tot môre as gevolg van kommer oor die Seine se waterkwaliteit.

Dit volg na watertoetse uitgewys het die E-coli-lesings is bo aanvaarbare vlakke. Reën is voorspel, wat die waterkwaliteit nog verder kan verswak.

As die waterkwaliteit nie verbeter nie, sal die driekamp vir beide mans en vrouens tot Vrydag uitgestel word.

Bronne: DW – South Africa, Le Monde, CNN

Lees ook: Adam Peaty toets positief vir Covid na hy silwer by Spele wen

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief