Dringende aansoek vandag in hof oor 2024-matriekuitslae

Lees ook :

Dringende aansoek word vandag in hof aangehoor oor 2024-matriekuitslae fotokrediet: Canva

Lees ook: IR beboet departement van onderwys R5 m. oor matriekuitslae

PRETORIA. – Die Inligtingsreguleerder van Suid-Afrika se dringende aansoek om die plasing van die 2024-matriekuitslae in die media te voorkom, sal vandag in die Pretoria-hooggeregshof aangehoor word.

Die Reguleerder wil ‘n interdik teen die departement van onderwys hê om te keer dat die departement of ander partye die matriekuitslae op openbare forums, insluitend koerante, kan plaas.

Volgens die IR oortree die plasing van die uitslae die Popi-wet. Die Reguleerder het die departement verlede jaar met R5 miljoen beboet oor hulle voorneme om die uitslae in die media bekend te maak.

Bronne: eNCA, ECR, EWN

Lees ook: IR beboet departement van onderwys R5 m. oor matriekuitslae

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief