DStv-aanbieder Mynie Steffens dood in helikopterongeluk buite Patensie

Lees ook :

DSTV aanbieder, Mynie Steffens dood in helikopterongeluk buite Patensie fotokrediet: X

OOS-KAAP. – Vlieënier, skrywer en aanbieder van ‘n DStv-kookprogram, Mynie Steffens (43) is gisteroggend in ‘n helikopterongeluk op ‘n plaas naby Patensie in die Oos-Kaap oorlede.

Lees ook: Vliegongeluk buite Patensie eis vlieënier

Steffens was besig met besproeingswerk toe die Robinson-helikopter waarin sy was kraglyne getref het en neergestort het.

Majola Nkholi, Oos-Kaapse polisiewoordvoerder, het gesê die ongeluk word ondersoek.

Steffens was die mede-aanbieder van Speel met Vuur op DSTV se Via-kanaal.

Bronne: IOL, Magic828, TV with Thinus

Lees ook: Vliegongeluk buite Patensie eis vlieënier

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

One Response

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief