Vliegongeluk buite Patensie eis vlieënier

Lees ook :

Helikoptervlieënier oorlede in ongeluk fotokrediet: Canva

HUMANSDORP. – Die polisie ondersoek die dood van ‘n helikoptervlieënier wat vanoggend in ‘n ongeluk op ‘n plaas buite Patensie omgekom het.

Lees ook: Vier verdagtes doodgeskiet wat glo transitorooftog beplan

Die vroulike vlieënier (43) is glo op slag dood toe die Robinson-helikopter op die Roodegrond-plaas neergestort het nadat dit kraglyne getref het.

Die vlieënier was besig met besproeiingswerk op die plaas.

Bronne: SAPD

Lees ook: Vier verdagtes doodgeskiet wat glo transitorooftog beplan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief