Brekende Nuus
Afrikaans

DStv-pryse styg in April

DStv Premium sal R929 p.m. kos. Compact Plus gaan R619 kos en Compact gaan R469 kos.

DStv-pryse styg in April

fotokrediet: Facebook
DStv-pryse styg in April fotokrediet: Facebook

Lees ook: Covid-inentings verbind aan skaars hart- en breinsiektes volgens studie

MultiChoice, die maatskappy wat DStv besit, het aangekondig hulle tariewe sal op 1 April 2024 styg. Dit volg op verslae dat die maatskappy in finansiële moeilikheid is.

Intekenare sal tussen 3.1% en 7.5% meer moet opdok. Die pakkette waarvan die prys die meeste gaan styg, is Premium, Compact Plus en Compact.

DSTV Premium sal R929 p.m. kos. Compact Plus gaan R619 kos en Compact gaan R469 kos.

Koste van die ander pakkette:

DStv Access: R139 p.m.

DStv Family: R329 p.m.

DStv Access Dee: R120 p.m.

DStv EasyView: R29 p.m.

Bronne: IOL, BizCommunity, TechCentral

Lees ook: Covid-inentings verbind aan skaars hart- en breinsiektes volgens studie