Ligte aardskudding tref 76 km noordwes van Kaapstad
Inwoners van die nabye kusgebied sou slegs ligte skuddings indien enige, gevoel het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,453 op Wednesday 21 February 2024.
Inwoners van die nabye kusgebied sou slegs ligte skuddings indien enige, gevoel het.
Boerpotte: Lotto: R17 miljoen Lotto Plus 1: R3 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Daily lotto: R450 000 Uitslae: LOTTO: 05, 33, 34, 42, 51, 52…
DStv Premium sal R929 p.m. kos. Compact Plus gaan R619 kos en Compact gaan R469 kos.
Bereng se liggaam is verbrand sodat mense moes dink Bester is oorlede.
Nadat 'n pa en seun gister op 'n plaas aangeval is, het die gemeenskap en polisie vinnig twee verdagtes vasgetrek.
'n Onderwyser is glo op Valentynsdag met dwelmmiddels by die skool gevang. 'n Protesaksie is vanoggend gehou, waarna hy by die skool verwyder is.
'n Onderwyseres is Maandagmiddag in haar huis vermoor waarna vier beweerde verdagtes die volgende oggend in hegtenis geneem is.
Drie beweerde verdagtes is op verskeie aanklagte op die begrafnis van 'n beweerde misdadiger vasgetrek.
Die studie het gewys daar was ‘n paar skaars voorvalle van inflammasie van die hart geïdentifiseer ná die mense met Pfizer en Moderna se…