Brekende Nuus
Afrikaans

Duisende ontruim na vloede in Duitsland

Vloede in Duitsland, duisende ontruim

fotokrediet: Skermgreep
Vloede in Duitsland, duisende ontruim fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Kommer oor nog ‘n grondstorting in Papoea Nieu-Guinee

DUITSLAND. – Duisende mense is ontruim na swaar reën vloede in die suide van Duitsland veroorsaak het.

Baden-Württemberg en Bavaria is die ergste deur die vloede geraak met verskeie gemeenskappe wat noodtoestande aangekondig het.

‘n Langafstandtrein het ontspoor na die treinspoor as gevolg van die reën ineengestort het. Niemand is beseer nie.

‘n Brandbestryder wat probeer het om vasgekeerde mense te red, is oorlede.

Die reën en vloede is die gevolg van klimaatsverandering.

Bronne: Euronews, Sky News, CNN

Lees ook: Kommer oor nog ‘n grondstorting in Papoea Nieu-Guinee